Johan SmithAug 2, 20222 minJou kind is nie jou vriend/in nieEk het kosbare vriende - goud. Hulle beteken vir my baie en is altyd daar in die maklike, lekker, feestye en ook in die uitdagende,...
Johan SmithAug 1, 20222 minLeuens oor sonde - 2Die vorige nuusbrief oor die tema het as volg begin: Die Bybel is baie reguit en baie duidelik oor jou vyand, die duiwel: hy is die vader...
Johan SmithJul 20, 20222 minLeuens oor sondeDie Bybel is baie reguit en baie duidelik oor jou vyand, die duiwel: hy is die vader van die leuen volgens Johannes 8: 44: Hy staan nie...
Johan SmithJul 13, 20222 minNarsistiese leierskap'n Narsis bly 'n vreemde wese: hulle herken hulself nooit. Die ’me, myself and I’ is net te sterk en oorheers alles (en soms ook almal)....
Johan SmithJul 6, 20222 min'n Gevaarlike ouerIn sommige huise hoor jy baie gereeld die "omdat ek so sê", of "maak soos ek sê en hou op vrae vra". "Huil nog net een keer" is 'n ander...
Johan SmithJun 22, 20222 minLei soos Jesus - Deel 5Energie en entoesiasme is 'n baie belangrike eienskap van 'n leier. Sien die prentjie van ‘n langdradige, droë leier wat probeer om sy...