top of page
i2i.png

Improve 2 Inspire

Verrykingsprogram vir Onderwysers

VitaAmp bied ’n unieke program aan spesiaal vir die verryking en ontwikkeling van onderwysers.  Die doel van die program is om onderwysers toe te rus met die nodige lewensvaardighede en selfkennis om uiteindelik die heel beste onderwyser te kan wees.  Dit behels dat jy in jou totale menswees gesond moet wees.  Jou gesonde-menswees maak die taak van onderwys soveel makliker en verhoog jou effektiwiteit.  

 

Die program word in groepsverband vir onderwysers by skole aangebied.  Die 9 sessies bevat onder andere die volgende tema’s:

 

  • Potensiaal: Jy en die kind voor jou

  • Floreer op jou sterkpunte

  • Positiewe dissipline

  • Die effek van jou verlede op jou menswees

  • Die gedrag van die kind voor jou

  • Effektiewe selfbestuur

bottom of page