VitaAmp bied sessies wat die volgende insluit aan:
Prediking (enige tema), praatjies oor ouerskap en die gesin, ouerskapreekse, ouerskapseminare en vele meer.

Registreer vir ons NUUSBRIEF!

Vir al drie hierdie groepe soos beskryf in punte 1 tot 3 hierbo bestaan ‘n twee-weeklikse nuusbrief waarvoor geregistreer kan word met jou e-posadres.