SKOOLHOOFDE | ONDERWYSERS | GEESTELIKE LEIERS

By skole bied ons die volgende aan:

  • Sessies t.o.v. inspirasie en motivering van onderwysers – “die belangrikste werk in die wêreld”
  • Sessies wat onderwysers verder bemagtig (raad en kennis, moets en moenies)
  • Leierskapopleiding vir leerlingrade
  • Inspirerende sessies met die Woord as basis

Registreer vir ons NUUSBRIEF!

Vir al drie hierdie groepe soos beskryf in punte 1 tot 3 hierbo bestaan ‘n twee-weeklikse nuusbrief waarvoor geregistreer kan word met jou e-posadres.